Showing 1-6 of 6 results
afslag Maak vrede met die DOOD R249.00 R199.00
(0 vote)

Maak vrede met die DOOD

Julie 30, 2019 / Geen kommentaar

Elkeen van ons sal die een of ander tyd iemand aan die dood afstaan. Om ’n geliefde te verloor is een van die grootste en mees intense uitdagings, en die pyn daarvan kan oorweldigend wees. Die goeie nuus is, die Vader is by ons, teenwoordig in ons lyding. Wanneer alles…

R249.00 R199.00
Isak Burger
afslag Maak jou kind speel-speel slim R249.00 R174.00
(0 vote)

Maak jou kind speel-speel slim

Julie 10, 2019 / Geen kommentaar

Watter ma smag nie na kosbare oomblikke saam met die kinders wat haar hart se punt is nie? Kinders is op hulle beste as hulle ’n sterk band het met iemand wat vir hulle omgee. Wanneer jy in die tye wat julle saam is, regtig met hulle bind, word hulle…

R249.00 R174.00
Lizanne du Plessis
afslag Weet wat DEPRESSIE regtig is R199.00 R139.00
(0 vote)

Weet wat DEPRESSIE regtig is

Mei 24, 2019 / Geen kommentaar

Depressievegters en mense wat depressievegters ken, moet weet wat die siekte behels. Johan Laten help ouers en onderwysers verstaan wat depressie behels – die simptome, oorsake en behandeling. Johan is al vir meer as 35 jaar ’n depressievegter. “Die siekte is hel, maar dis my life purpose,” sê hy. Johan…

R199.00 R139.00
Johan Laten
afslag Laat jou huwelik werk R295.00 R145.00
(0 vote)

Laat jou huwelik werk

Mei 22, 2019 / Geen kommentaar

Gretha Wiid se aanlyn kursus bevat 21 geheime om ’n paartjie te help saamstaan teen enigiets wat julle uitmekaar wil trek. Die Liefdesuitdaging aan die einde van elke geheim sal julle prakties help om julle vaardighede te slyp sodat julle sterker anderkant sal uitkom. Ons hardloop die rotteresies, net om…

R295.00 R145.00
Gretha Wiid
afslag Weet wie jý is en verstaan ander beter R295.00 R195.00
(0 vote)

Weet wie jý is en verstaan ander beter

Mei 17, 2019 / Geen kommentaar

Lynette Beer se vier kleure en persoonlikheidstipes sal jou help om op alle gebiede van jou lewe uit te styg – van jou verhoudings tot jou loopbaan. Elkeen dink anders, doen anders en het ’n heel ander siening van pret, stres, besluitneming of hoe om dinge gedoen te kry. Mense…

R295.00 R195.00
Lynette Beer
afslag Kry ’n oe-la-la lyf! R199.00 R99.00
(0 vote)

Kry ’n oe-la-la lyf!

April 6, 2019 / Geen kommentaar

Op soek na ’n nuwe manier van eet en oefen vir ’n lyf waaroor jy mal is? Dan is Marijke Cilliers se aanlyn program reg vir jou. Word fiks, slank en gesond in net 12 weke. Marijke deel haar wysheid en die ervaring van honderde vroue, met hierdie program wat…

R199.00 R99.00
Marijke Cilliers