Die dag toe Jesus sterf!
Jou verhouding met God staan in verband met jou begrip en waardering van die gebeure tydens DIE DAG TOE JESUS STERF! Hierdie kursus wil jou help om God se liefde en die heilsgebeure beter te verstaan. Wat regtig met Jesus gebeur het, maak saak! Waarom moet gelowiges weet wat die…
- Kundige Isak Burger
-
- 14Studente
Wat gebeur wanneer mense sterf
Wat wag anderkant die dood? Is dit ’n reis na die onbekende of eerder ’n glorieryke, geestelike pelgrimstog waarna ons kan uitsien? As pastoor het Isak Burger die voorreg gehad om met baie mense te doen te kry wat voor die dood te staan gekom het. Hy het mense op…
- Kundige Isak Burger
-
- 0Studente
Maak vrede met die DOOD
Elkeen van ons sal die een of ander tyd iemand aan die dood afstaan. Om ’n geliefde te verloor is een van die grootste en mees intense uitdagings, en die pyn daarvan kan oorweldigend wees. Die goeie nuus is, die Vader is by ons, teenwoordig in ons lyding. Wanneer alles…
- Kundige Isak Burger
-
- 29Studente