Verstaan jou man beter
“Ek sal mans nooit verstaan nie.” “As hy net kon verander!” “Mans het net een ding op die brein – seks!” “Hy leef net vir sy werk.” “Dis omdat hy so anders is dat ons so vassit.” “As hy my net in ag wil neem!” As jy ook jou man…
- Kundige Floris Knouwds
-
- 9Studente
Laat jou huwelik werk
Gretha Wiid se aanlyn kursus bevat 21 geheime om ’n paartjie te help saamstaan teen enigiets wat julle uitmekaar wil trek. Die Liefdesuitdaging aan die einde van elke geheim sal julle prakties help om julle vaardighede te slyp sodat julle sterker anderkant sal uitkom. Ons hardloop die rotteresies, net om…
- Kundige Gretha Wiid
-
- 20Studente