Praat met jou dogter oor seks, haar lyf en seuns
Hoekom wag tot jou kind die verkeerde inligting oor haar lyf, seks en seunsdinge by maats kry en dit dan probeer regstel? Seksualiteit is ’n seën, mits dit reg hanteer word. Op ’n pittige maar deskundige manier deel Gretha Wiid haar wysheid van dekades se werk met ouers en kinders,…
- Kundige Gretha Wiid
-
- 1Studente
Leer kinders veilig die internet gebruik
Tegnologie hou groot voordele vir kinders van alle ouderdomme in – mits ouers hulle help om dit te bestuur. Ouers behoort mentors te wees, en nie bloot te monitor waarmee hulle kinders besig is nie. LEER KINDERS VEILIG DIE INTERNET GEBRUIK is propvol praktiese wenke, gebaseer op akademiese navorsing en…
- Kundige Rianette Leibowitz
-
- 8Studente
Hoe om ’n superkind groot te maak
Oopkopouers besef dat ouerskap vandag anders lyk as twintig jaar gelede. Hulle besef dat ’n kind se toekoms nie net gebeur nie, maar geskep moet word. Dat kreatiwiteit sal bepaal of ’n kind eendag gaan kruip of vlieg. Wil jy graag die beste ouer wees wat jy kan wees? Wil…
- Kundige Kobus Neethling en Rache Rutherford
-
- 0Studente
Win your family
A Video-series which discuss five primary principles in building a solid family / team. It is physically demonstrated (how a family does it) and then you are challenged to do the same with your own family!
- Kundige Jannie Putter
-
- 0Studente
Wen jou gesin
‘n Video-reeks wat vyf primêre beginsels van familie / span-bou bespreek, demonstreer en jou en jou gesin dan uitdaag om dieselfde te doen
- Kundige Jannie Putter
-
- 0Studente
Verstaan jou kind en jou ouerskapstyl beter
Verstaan jou kind en jou ouerskapstyl beter is ’n kursus wat spruit uit Hettie Brittz se topverkoper boek, Kweek kinders met karakter. Dit is geskep vir ouers in elke fase van ’n kind se lewe, en help ma’s en pa’s om hulle kinders se uniekheid te ontdek en te koester….
- Kundige Louise Lottering
-
- 27Studente
Maak jou kind speel-speel slim
Watter ma smag nie na kosbare oomblikke saam met die kinders wat haar hart se punt is nie? Kinders is op hulle beste as hulle ’n sterk band het met iemand wat vir hulle omgee. Wanneer jy in die tye wat julle saam is, regtig met hulle bind, word hulle…
- Kundige Lizanne du Plessis
-
- 0Studente