Wys 1-7 van 7 resultate
afslag ‘n NUWE jy R199.00 R159.00
(0 vote)

‘n NUWE jy

Maart 17, 2020 / Geen kommentaar

Vergeet van reëls oor verbode kos en strawwe drafsessies. Nooit weer hoef jy skuldig te voel oor jou gebrek aan selfdissipline nie … Jou laaste make-over van binne en buite is ’n leefstylprogram wat jou die lyf sal gee wat jy begeer. Dit leer jou om anders te dink oor…

afslag Laat jou lewe saak maak! R249.00 R199.00
(0 vote)

Laat jou lewe saak maak!

Desember 17, 2019 / Geen kommentaar

Baie mense het geen visie vir hulle lewe nie. Hulle weet nie hoe om hulle drome te verwesenlik nie. Jy moet waagmoed hê, groot droom en vasstel presies wat jy wil hê. Jou visie is nie iets wat jy opmaak nie, dit wys waarvan jy gemaak is. Dit is jou…

afslag Maak meer tyd vir jouself R149.00 Free
(0 vote)

Maak meer tyd vir jouself

November 14, 2019 / Geen kommentaar

“Besig” het die woord geword waarmee ons mekaar groet. Jy dink dalk dit hoort so: dis tog wat jy moet doen as jy bo wil uitkom. Jy cope mos darem nog. Maar op die lange duur kan besigwees jou vreugde steel. Elke mens is gemaak vir ’n ritme van werk…

afslag Word ’n moderne Spreuke 31-vrou R199.00 R154.00
(0 vote)

Word ’n moderne Spreuke 31-vrou

November 6, 2019 / Geen kommentaar

Miskien het jy nog altyd vinnig by Spreuke 31 verbygeblaai. Wow! Daardie Bybelse supervrou laat jou darem baie minderwaardig voel. Sy werk van die môre tot die aand en doen alles perfek! Hoe hou sy al die balle in die lug? Hierdie vrou is egter net ’n gewone vrou wat…

R199.00 R154.00
Aletté Winckler
afslag Weet wat DEPRESSIE regtig is R199.00 R159.00
(0 vote)

Weet wat DEPRESSIE regtig is

Mei 24, 2019 / Geen kommentaar

Depressievegters en mense wat depressievegters ken, moet weet wat die siekte behels. Johan Laten help ouers en onderwysers verstaan wat depressie behels – die simptome, oorsake en behandeling. Johan is al vir meer as 35 jaar ’n depressievegter. “Die siekte is hel, maar dis my <i>life purpose</i>,” sê hy. Johan…

R199.00 R159.00
Johan Laten
afslag Weet wie jý is en verstaan ander beter R295.00 R195.00
(0 vote)

Weet wie jý is en verstaan ander beter

Mei 17, 2019 / Geen kommentaar

Lynette Beer se vier kleure en persoonlikheidstipes sal jou help om op alle gebiede van jou lewe uit te styg – van jou verhoudings tot jou loopbaan. Elkeen dink anders, doen anders en het ’n heel ander siening van pret, stres, besluitneming of hoe om dinge gedoen te kry. Mense…

R295.00 R195.00
Lynette Beer
afslag Kry ’n oe-la-la lyf! R149.00 R119.00
(0 vote)

Kry ’n oe-la-la lyf!

April 6, 2019 / Geen kommentaar

Op soek na ’n nuwe manier van eet en oefen vir ’n lyf waaroor jy mal is? Dan is Marijke Cilliers se Total Body Makeover aanlyn plan net reg vir jou. Word fiks, slank en gesond in net 12 weke. Marijke deel haar wysheid en die ervaring van honderde vroue…

R149.00 R119.00
Marijke Cilliers
error: Inhoud Is Beskerm!