21 Goeie gewoontes vir gelukkige gesinne
Geluk is vir jou én jou hartsmense belangrik. Jy wil ’n ouer wees wat jou kinders help om suksesvol te wees. Jy wil iemand wees wat jou lewensmaat verras met blyke van liefde. Maar weet jy wat, jy moet eers na jouself omsien voor jy die beste jy vir ander…
- Kundige Lynette Beer
-
- 0Studente
Praat met jou seun oor seks, sy lyf en meisies
Hoekom wag tot jou kind die verkeerde inligting oor sy lyf, seks en meisiedinge by maats kry en dit dan probeer regstel? Seksualiteit is ’n seën, mits dit reg hanteer word. Op ’n pittige maar deskundige manier deel Gretha Wiid haar wysheid van dekades se werk met ouers en kinders,…
- Kundige Gretha Wiid
-
- 0Studente
Praat met jou dogter oor seks, haar lyf en seuns
Hoekom wag tot jou kind die verkeerde inligting oor haar lyf, seks en seunsdinge by maats kry en dit dan probeer regstel? Seksualiteit is ’n seën, mits dit reg hanteer word. Op ’n pittige maar deskundige manier deel Gretha Wiid haar wysheid van dekades se werk met ouers en kinders,…
- Kundige Gretha Wiid
-
- 1Studente
Leer kinders veilig die internet gebruik
Tegnologie hou groot voordele vir kinders van alle ouderdomme in – mits ouers hulle help om dit te bestuur. Ouers behoort mentors te wees, en nie bloot te monitor waarmee hulle kinders besig is nie. LEER KINDERS VEILIG DIE INTERNET GEBRUIK is propvol praktiese wenke, gebaseer op akademiese navorsing en…
- Kundige Rianette Leibowitz
-
- 11Studente
Die dag toe Jesus sterf!
Jou verhouding met God staan in verband met jou begrip en waardering van die gebeure tydens DIE DAG TOE JESUS STERF! Hierdie kursus wil jou help om God se liefde en die heilsgebeure beter te verstaan. Wat regtig met Jesus gebeur het, maak saak! Waarom moet gelowiges weet wat die…
- Kundige Isak Burger
-
- 17Studente
Word so ryk soos jy wil wees!
Dis tyd om anders oor jou finansies te dink as jy: vir die einde van elke maand leef wonder hoe jy eendag met gemak sal kan aftree jou ouers en die regering vir jou finansiële situasie blameer skuldig voel om jou geld te geniet glo dit is onmoontlik om elke…
- Kundige Wouter Snyman
-
- 0Studente
Hoe om ’n superkind groot te maak
Oopkopouers besef dat ouerskap vandag anders lyk as twintig jaar gelede. Hulle besef dat ’n kind se toekoms nie net gebeur nie, maar geskep moet word. Dat kreatiwiteit sal bepaal of ’n kind eendag gaan kruip of vlieg. Wil jy graag die beste ouer wees wat jy kan wees? Wil…
- Kundige Kobus Neethling en Rache Rutherford
-
- 1Studente
‘n NUWE jy
Vergeet van reëls oor verbode kos en strawwe drafsessies. Nooit weer hoef jy skuldig te voel oor jou gebrek aan selfdissipline nie … Jou laaste make-over van binne en buite is ’n leefstylprogram wat jou die lyf sal gee wat jy begeer. Dit leer jou om anders te dink oor…
- Kundige Amanda Kuit, Eugene Kemp en ander
-
- 55Studente
Laat jou lewe saak maak!
Baie mense het geen visie vir hulle lewe nie. Hulle weet nie hoe om hulle drome te verwesenlik nie. Jy moet waagmoed hê, groot droom en vasstel presies wat jy wil hê. Jou visie is nie iets wat jy opmaak nie, dit wys waarvan jy gemaak is. Dit is jou…
- Kundige Kobus Neethling Lynette Beer Jannie Putter en ander
-
- 1Studente
Win your family
A Video-series which discuss five primary principles in building a solid family / team. It is physically demonstrated (how a family does it) and then you are challenged to do the same with your own family!
- Kundige Jannie Putter
-
- 0Studente