21-Goeie-gewoontes-vir-gelukkige-gesinne
30
Okt
R49.00 R39.00

Geluk is vir jou én jou hartsmense belangrik. Jy wil ’n ouer wees wat jou kinders help om suksesvol te wees. Jy wil iemand wees wat jou lewensmaat verras met blyke van liefde.

Maar weet jy wat, jy moet eers na jouself omsien voor jy die beste jy vir ander mense kan wees.

Gustav Gous, Lynette Beer, Jannie Putter en ander lewensafrigters ontgin wat JY kan doen om ’n gelukkige gesin te skep waar almal blom en selfs jou tiener mal is oor gesinstyd.

Van beproefde maniere vir gesonde verhoudings, aksiestappe om jou te help om van pynlike ervarings ontslae te raak, tot rituele om julle gesinsgeluk te verhoog …

PLUS!
’n Joernaal met vrae en opdragte vir 21 weke se onthou-oomblikke

Kursusinhoud

Totaal:21 lesse Tydlyn: 21 dae
  • 21 Goeie gewoontes vir gelukkige gesinne  0/21

    • Les1.1
      Gewoonte 1 Hê aktief, lief en waardeer mekaar! 10 min Voorskou
    • Les1.2
    • Les1.3
    • Les1.4
    • Les1.5
    • Les1.6
    • Les1.7
    • Les1.8
    • Les1.9
    • Les1.10
    • Les1.11
    • Les1.12
    • Les1.13
    • Les1.14
    • Les1.15
    • Les1.16
    • Les1.17
    • Les1.18
    • Les1.19
    • Les1.20
    • Les1.21

Instrukteur

LYNETTE BEER se lewe is net so kleurryk soos haar boeke. Sy is ’n baanbreker in persoonlike ontwikkeling en korporatiewe groei. Lynette staan aan hoof van die maatskappy, Seeds of Inspiration, wat motiveringspraatjies, opleiding en berading aan maatskappye, instellings en skole lewer. Sy is mede-eienaar van EQ4Kids, wat kinders se emosionele vaardighede help ontwikkel. Sy is ’n gewaardeerde skrywer van Carpe Diem Media en blog vir Finesse Voelgoed Tydskrif onder die Voelgoed-blogs.

0.0

graderings

5 sterre
0%
4 sterre
0%
3 sterre
0%
2 sterre
0%
1 ster
0%
R49.00 R39.00
error: Inhoud Is Beskerm!