Hoe-om-‘n-superkind-groot-te-maak
17
Mar
R199.00 R159.00

Oopkopouers besef dat ouerskap vandag anders lyk as twintig jaar gelede. Hulle besef dat ’n kind se toekoms nie net gebeur nie, maar geskep moet word. Dat kreatiwiteit sal bepaal of ’n kind eendag gaan kruip of vlieg.

Wil jy graag die beste ouer wees wat jy kan wees? Wil jy hê jou kind moet ’n passie en visie vir die toekoms hê? Glo jy jou kind het potensiaal om suksesvol te wees? Wonder jy hoekom jou en jou kind se geaardhede so verskil?

Dan is Hoe om ’n superkind groot te maak net vir jou!

Jy sal leer hoe om jou kind beter te verstaan en kreatief gereed te kry vir die toekoms. En jy sal agterkom hoekom heelbreindenke nodig is om jou kinders “die beste” te gee.

Ongewenste omstandighede, soos onmin in ’n huwelik of finansiële druk hoef nie jou kind se toekoms in die wiele te ry nie. Jy kan hom met die regte ingesteldheid help. Só ’n kind kla nie of laat nie toe dat negatiwiteit sy lewe infiltreer nie. Hy is eerder gemotiveerd, opgewonde oor verandering en het die potensiaal om berge te versit!

Kundige

Kobus Neethling en Rache Rutherford

DR KOBUS NEETHLING is ’n wêreldbekende leier op die gebied van kreatiewe gedrag en heelbreindenke. Hy het al meer as 80 boeke en 9 televisiereekse geskryf en verskeie toekennings ontvang. Een van sy vernaamste suksesse is die heelbreinmeetinstrument wat wêreldwyd gebruik word (NBI). DR RACHÉ RUTHERFORD tree as spreker by internasionale kreatiwiteitskonferensies op. Sy is die skrywer en medeskrywer van meer as 50 boeke. Haar passie is om mense te help om hulle breinvoorkeure en kreatiewe sterk punte te ontdek.

0.0

graderings

5 sterre
0%
4 sterre
0%
3 sterre
0%
2 sterre
0%
1 ster
0%
R199.00 R159.00
error: Inhoud Is Beskerm!