n-nuwe-jy
17
Mar
R199.00 R159.00

Vergeet van reëls oor verbode kos en strawwe drafsessies. Nooit weer hoef jy skuldig te voel oor jou gebrek aan selfdissipline nie … Jou laaste make-over van binne en buite is ’n leefstylprogram wat jou die lyf sal gee wat jy begeer.

Dit leer jou om anders te dink oor jouself en die lewe. Jou geloof sal verdiep en hierin sal jy al die wilskrag ontdek wat jy nodig het om nuut te begin – en lewenslank maer te bly.

Om goed te lyk moet ’n mens goed voel. Daarom begelei hierdie kursus jou om te verstaan hoe jy jou emosies kan inspan in jou nuwe leefstyl.

Hoe jou eetplan moet lyk en watter oefening goed vir jou is, word ook stap-vir-stap vir jou verduidelik. Die joernaalbladsye se skryfwerk sal jou help om jou gedagtes te orden en jou vordering te meet.

Kan een maand jou lewe verander?

Jy sal nie weet voor jy nie die keuse doen om die eerste tree te neem op jou reis na ’n nuwe jy nie!

Kursusinhoud

Totaal:31 lesse Tydlyn: 30 dae
  • Jou laaste make-over van binne en buite  0/31

    • Les1.1
    • Les1.2
    • Les1.3
      Dag 2: Verloor gewig en emosionele bagasie 30 min Voorskou
    • Les1.4
    • Les1.5
    • Les1.6
    • Les1.7
    • Les1.8
    • Les1.9
    • Les1.10
    • Les1.11
    • Les1.12
    • Les1.13
    • Les1.14
    • Les1.15
    • Les1.16
    • Les1.17
    • Les1.18
    • Les1.19
    • Les1.20
    • Les1.21
    • Les1.22
    • Les1.23
    • Les1.24
    • Les1.25
    • Les1.26
    • Les1.27
    • Les1.28
    • Les1.29
    • Les1.30
    • Les1.31

Instrukteur

AMANDA KUIT is ’n dieetkundige met haar eie praktyk wat jou gaan help om jou eetgewoontes vir altyd te verander. Anders as wat die meeste populêre diëte voorskryf, glo sy dat stysel nodig is vir ’n vrou se dieet. EUGENE KEMP is ’n sielkundige wat bekendheid verwerf het met sy program, "Brekfis met die shrink" op RSG. Sy raad help duisende luisteraars om hulleself beter te verstaan en situasies beter te hanteer.

0.0

graderings

5 sterre
0%
4 sterre
0%
3 sterre
0%
2 sterre
0%
1 ster
0%
R199.00 R159.00
error: Inhoud Is Beskerm!