- Aanlyn kursusse, Gratis, Ouerskap
- 11 (Geregistreer )
-

Tegnologie hou groot voordele vir kinders van alle ouderdomme in – mits ouers hulle help om dit te bestuur. Ouers behoort mentors te wees, en nie bloot te monitor waarmee hulle kinders besig is nie.
LEER KINDERS VEILIG DIE INTERNET GEBRUIK is propvol praktiese wenke, gebaseer op akademiese navorsing en eerstehandse ervaring. Dis presies waarvoor ouers gewag het – hoe om jou kind te leer om digitale en sosiale media veilig te gebruik!
TEMAS WAT AANGERAAK WORD, SLUIT IN…
■ Die ontwikkeling van sosiaal-emosionele vaardighede
■ Om balans te kry tussen die virtuele en regte wêreld
■ Die bou van veilige en gesonde verhoudings
■ Om kuberboelies en aanlyn seksjagters te vermy
■ Hoe om persoonlike inligting te beskerm
BONUS: 20 video’s met ekstra inligting en vrae om julle gesprekke oor aanlyn issues aan die gang te sit. Sommige temas is opwindend, ander is ongemaklik … Maar hierdie sáám kyk en sáám praat, gaan julle veilig hou.
Kursusinhoud
-
Leer kinders veilig die internet gebruik 0/20
-
Les1.1
-
Les1.2Riglyn 2 10 min
-
Les1.3Riglyn 3 10 min
-
Les1.4Riglyn 4 10 min
-
Les1.5Riglyn 5 10 min
-
Les1.6Riglyn 6 10 min
-
Les1.7Riglyn 7 10 min
-
Les1.8Riglyn 8 10 min
-
Les1.9Riglyn 9 10 min
-
Les1.10Riglyn 10 10 min
-
Les1.11Riglyn 11 10 min
-
Les1.12Riglyn 12 10 min
-
Les1.13Riglyn 13 10 min
-
Les1.14Riglyn 14 10 min
-
Les1.15Riglyn 15 10 min
-
Les1.16Riglyn 16 10 min
-
Les1.17Riglyn 17 10 min
-
Les1.18Riglyn 18 10 min
-
Les1.19Riglyn 19 10 min
-
Les1.20Riglyn 20 10 min
-
Instrukteur
graderings