Weet-wat-depressie-is-web
22
Mei

Weet jy wat depressie regtig is? Het jy ʼn idee van die val en opstaan, twyfel en vertrou, wanhoop en hoop waardeur depressielyers gaan? Hoe help jy iemand wat aan dié siekte ly? Kan dit ook gelowiges se lewensvreugde steel? VRA DIE KENNER JOHAN LATEN…

Daar is daagliks 23 suksesvolle (± 8 000 per jaar) en 230 onsuksesvolle selfdoodpogings in Suid-Afrika. Die Wêreldgesondheidsorganisasie voorspel dat die grootste persentasie van die wêreld teen 2030 deur depressie geraak sal word. Dis nou buiten siektes soos kanker en MIV/vigs.

Depressie is ʼn daaglikse werklikheid rondom ons. Ons kan nie langer oningelig bly nie.

Wanneer mense weet waaroor die siekte gaan, kan die diagnose gouer gemaak word en die behandeling vroeër begin. Die siekte word beter bestuur en lewens word beskerm. Net dán kan jy iemand help om voluit ʼn kwaliteit lewe te leef!

Kundige

0.0

graderings

5 sterre
0%
4 sterre
0%
3 sterre
0%
2 sterre
0%
1 ster
0%
Free