Lynette-beer2
17
Mei

Lynette Beer se vier kleure en persoonlikheidstipes sal jou help om op alle gebiede van jou lewe uit te styg – van jou verhoudings tot jou loopbaan.

Elkeen dink anders, doen anders en het ’n heel ander siening van pret, stres, besluitneming of hoe om dinge gedoen te kry. Mense se persoonlikhede kan deur kleure voorgestel word. Watter een van hierdie is jy?

  • Gewilde Geel hou van aandag en is optimisties.
  • Rasende Rooi smag na beheer en is ’n doener.
  • Geruste Groen wil die vrede bewaar en is kalm en bedaard.
  • Besliste Blou streef na perfeksie en raak gou pessimisties.

Stel jou voor hoeveel gelukkiger ons sal wees as ons die insig het om onsself en ander te verstaan…

  • Weet wie jy is en verstaan ander vertel hoe jou temperament werk en hoe dié van ander mense by joune aanhaak.
  • Ingesluit is ’n 15 minuut-toets wat jou oë oopmaak vir die vier basiese temperamente en die een wat by jou oorheersend is.
  • As bonus is daar 10 video’s met nog meer van Lynette se geheime rakende persoonlikheidstipes.

Kundige

Lynette Beer

LYNETTE BEER se lewe is net so kleurryk soos haar boeke. Sy is ’n baanbreker in persoonlike ontwikkeling en korporatiewe groei. Lynette staan aan hoof van die maatskappy, Seeds of Inspiration, wat motiveringspraatjies, opleiding en berading aan maatskappye, instellings en skole lewer. Sy is mede-eienaar van EQ4Kids, wat kinders se emosionele vaardighede help ontwikkel. Sy is ’n gewaardeerde skrywer van Carpe Diem Media en blog vir Finesse Voelgoed Tydskrif onder die Voelgoed-blogs.

0.0

graderings

5 sterre
0%
4 sterre
0%
3 sterre
0%
2 sterre
0%
1 ster
0%
R295.00 R236.00