Word-so-ryk-soos-jy-wil-wees
08
Jul
R199.00 R159.00

Dis tyd om anders oor jou finansies te dink as jy:

  • vir die einde van elke maand leef
  • wonder hoe jy eendag met gemak sal kan aftree
  • jou ouers en die regering vir jou finansiële situasie blameer
  • skuldig voel om jou geld te geniet
  • glo dit is onmoontlik om elke maand te spaar
  • twyfel of jy ooit skuldvry sal wees.

Word so ryk soos jy wil wees sal jou begelei om die regte dinge oor geld te glo sodat jy jou eie welvaart kan skep.

In 21 lesse leer jy alles wat jy oor finansies moet weet, in ’n taal wat jy sal verstaan.

Ons kenner gee kreatiewe idees vir ’n passiewe inkomste en wys jou presies hoe jy slimmer met jou geld kan werk.

As bonus is daar state wat jy kan uitdruk om self beheer van jou begroting te kan neem, asook ’n motiveringsvideo.

Instrukteur

0.0

graderings

5 sterre
0%
4 sterre
0%
3 sterre
0%
2 sterre
0%
1 ster
0%
R199.00 R159.00